Senwes Graan 2.1

3

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Staženo
0 ×
Die Senwes Graan toepassing (App) is spesifiek ontwikkel om relevante graanmarkinligting te alle tye toeganklik te maak vir alle rolspelers in die Suid-Afrikaanse mark. Hierdie inligting sluit daaglikse markinligting vir graan en oliesade, finansiële nuus, opgedateerde in- en uitvoerpariteit berekeninge, asook plaaslike en Internasionale weer- en reënval-kaarte in. Lewendige JSE (SAFEX) pryse vir Witmielies, Geelmielies, VSA Corn, Sonneblom, Sojabone, Koring en Sorghum met eenvoudige, dog sinvolle prysgrafieke word teen geen koste beskikbaar gestel. Pariteit indekspryse word intyds bereken om die verwagte invloed van VSA pryse en Rand/Dollar wisselkoersbewegings op die plaaslike prys te bepaal. Daaglikse in-en uitvoerpariteit berekeninge vir mielies, oliesade en koring word opdateer en beskikbaar gestel. ʼn Opsiepremie model bied aan gebruikers die geleentheid om aanduidende opsiepryse intyds te bereken. Die Pols ruimte hou jou op hoogte van die nuutste in- en uitvoersyfers, leweringsyfers, oesskattings en ander belangrike gebeure wat ʼn invloed op graanmarkpryse kan hê.

Senwes Graan toepassing - Hou jou vinger op die pols van die graanmark!
  • Verze programu

    2.1

  • Poslední aktualizace od vývojáře

    11. 10. 2019

  • Počet stažení za měsíc

    0 ×

  • Velikost

    26,7 MB

  • Potřeba instalace:

    Ano

  • Web autora

    Senwes

  • Systémové požadavky

    Aplikace pro: iPhone, iPad

  • Podporované jazyky

    • Angličtina
Zobrazit více
Download now
Zdarma
Aplikace pro: iPhone, iPad

Sdílet

TIP: Stahují se vám programy pomalu? Změřte si rychlost svého internetového připojení.