rooi rose - Slunečnice.cz Hlavní navigace

 rooi rose 3.0

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Staženo 0 ×
Zdarma
Aplikace pro: iPhone, iPad

Sdílet

rooi rose is die klassieke alles-in-een-tydskrif vir die stylvolle Afrikaanse vrou wat sukses nastreef en haar uniekheid uitleef deur te luister na die klop van haar eie hart. Sy weet wat sy graag wil hê: net die heel beste mode en skoonheidsartikels, gesondheidsraad, onthaal- en dekoridees, alles in haar gunsteling glanstydskrif, rooi rose – altyd SINVOL, STYLVOL & PROPVOL.

Pryse vir subskripsies:

· 1 maand = ($1.99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 3 maande subskripsie = ($6.99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 6 maande subskripsie = ($12.99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 1 jaar subskripsie = ($20.99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.
  • Verze programu

    3.0

  • Poslední aktualizace od vývojáře

    9. 3. 2017 2017-03-09

  • Počet stažení

    0 ×

  • Velikost

    30,69 MB 30.69 MB

  • Web autora

  • Životní styl
  • Systémové požadavky

    Aplikace pro: iPhone, iPad

  • Podporované jazyky

    • Angličtina
    • ,
    • Čeština
    • ,
    • Čínština
    • ,
    • Egyptština
    • ,
    • Francouzština
    • ,
    • Holandština
    • ,
    • Italština
    • ,
    • Japonština
    • ,
    • Korejština
    • ,
    • Maďarština
    • ,
    • Němčina
    • ,
    • Polština
    • ,
    • Portugalština
    • ,
    • Ruština
    • ,
    • Slovinština
    • ,
    • Španělština
    • ,
    • Turečtina
    • ,
    • Vietnamština
Zobrazit více

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Staženo
0 ×

TIP: Stahují se vám programy pomalu? Změřte si rychlost svého internetového připojení.