LAPA Uitgewers eReader 5.13.1

3

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Staženo
0 ×
Die LAPA Uitgewers e-leser APP is ‘n gebruikersvriendelike APP wat e-boek lesers toelaat om enige LAPA e-boek te lees op jou selfoon of tablet waarookal, wanneerookal!

Besoek ons webtuiste en vind te koop ’n groot verskeidenheid e-boeke wat insluit: kinder- en tienerboeke, Romanzaboeke, fiksieboeke, niefiksieboeke en verskeie ander e-boeke vir onderwysers, leerders en ouers om ’n kind vir die klaskamer toe te rus. Alle e-boeke wat jy aanlyn aankoop sal deurtrek op die APP en beskikbaar wees vir jou om dadelik te lees en te geniet!

Met die LAPA e-leser kan jy:
- Jou e-biblioteek opbou met al jou LAPA e-boeke en maklik toegang kry tot jou leesstof.
- Jy kan jou e-boeke vertikaal of horisontaal lees.
- Jy ken teks merk en notas maak.
- Jy kan ’n boekmerk skep om as plekhouer te gebruik.
- ’n Soek funksionaliteit is beskikbaar
- Jy kan die teks se grootte verander.
  • Verze programu

    5.13.1

  • Poslední aktualizace od vývojáře

    13. 5. 2020

  • Počet stažení za měsíc

    0 ×

  • Velikost

    197,98 MB

  • Potřeba instalace:

    Ano

  • Web autora

    Snapplify

  • Systémové požadavky

    Aplikace pro: iPhone, iPad

  • Podporované jazyky

    • Angličtina
    • ,
    • Egyptština
    • ,
    • Němčina
Zobrazit více
Přejít do App Store
Zdarma
Aplikace pro: iPhone, iPad

Sdílet

TIP: Stahují se vám programy pomalu? Změřte si rychlost svého internetového připojení.