Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse vo 1.8

3

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Staženo
0 ×
Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's en roepe, waar beskikbaar
• Die toep is volkome in Afrikaans
  • Verze programu

    1.8

  • Poslední aktualizace od vývojáře

    11. 3. 2017

  • Počet stažení za měsíc

    0 ×

  • Velikost

    191,58 MB

  • Potřeba instalace:

    Ano

  • Web autora

    App Developer Studio Cc

  • Systémové požadavky

    Aplikace pro: iPhone, iPad

  • Podporované jazyky

    • Angličtina
Zobrazit více
Přejít do App Store
Zdarma
Aplikace pro: iPhone, iPad

Sdílet

TIP: Stahují se vám programy pomalu? Změřte si rychlost svého internetového připojení.