Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 1.8

3

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Staženo
0 ×
Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
  • Verze programu

    1.8

  • Poslední aktualizace od vývojáře

    11. 3. 2017

  • Počet stažení za měsíc

    0 ×

  • Velikost

    162,63 MB

  • Potřeba instalace:

    Ano

  • Web autora

    App Developer Studio Cc

  • Systémové požadavky

    Aplikace pro: iPhone, iPad

  • Podporované jazyky

    • Angličtina
Zobrazit více
Přejít do App Store
Zdarma
Aplikace pro: iPhone, iPad

Sdílet

TIP: Stahují se vám programy pomalu? Změřte si rychlost svého internetového připojení.